Die Droom Skool bied ‘n aanlyn 

platform wat jou soveel voordele bied om nogsteeds gehalte onderrig te kry

 

 

Onderrig in die gemak van jou huis
Onderrig in jou taal deur jou eie vertroude onderwysers
Werk enige tyd en volgens jou eie tempo
Bekostigbare Onderrig

Die Droom Skool platform

maak tans drome waar met…

59

Onderwysers

1269

Kinders

143

Vakke

13

Grade (Gr R tot Gr 12)

Die aanlyn skool platform 

Bied alle funksies van ‘n skool

Outeur gereedskap

Die platform sluit in outeur gereedskap soos die Leerplan, Dokumente, Skakels, Toetse, Assesserings, Aankondigings, Woordelys en Bywoning.

Interaksie

Die platform bied talle interaksie opsies soos Agenda, Gebruikers, Klas besprekings, Opdragte en Notas.

Administrasie

Administrasie van elke vak maak dit gemaklik en gerieflik om Verslagdoening van elke kind se progressie in ‘n vak te doen.

Die Droom Skool

is beskikbaar vir

Individue / Ekstra klasse

As jy tans “home school” of wil, en alleen moet sukkel om te verstaan wat om te doen, is die Droom Skool se Droom Tutor die regte keuse vir jou om te help met jou tuisonderrig skoolloopbaan.

Skole

Die Droom Skool platform is gefokus op skole en bied al die funksies wat moontlik nodig is om onderwysers toe te laat om elke kind in die skool te kan onderrig op ‘n tegnologiese manier.

Ekstra lesse

Al behoort jy aan ‘n skool, kan jy ook gebruik maak van die Droom Skool se ekstra lesse en  onderrigmateriaal soos toetse, opsommings en werkkaarte.

Stel jy belang as individu om ekstra onderrig te ontvang?

Kies jou vakke en lesse waar jy voel jy ekstra onderrig benodig

Tuisonderrig
Impaq
deur Droom Tutor

As jy reeds geregistreer is by die departement vir tuisonnderig kan jy getutor word in ‘n spesifieke vak en/of graad

Werkkaarte en Toetse
Binnekort
in ‘n spesifieke vak

As ‘n individue kan jy werkkaarte en toetse in ‘n spesifieke vak en graad ontvang

 

Opsommings
Binnekort
in ‘n spesifieke vak

As ‘n individue kan jy ekstra opsommings en breinkaarte in ‘n spesifieke vak en graad ontvang

 

Aanlyn skool
Binnekort
in ‘n spesifieke graad

As ‘n individue kan jy aanlyn onderrig in ‘n spesifieke graad ontvang met al jou nodige vakke

 

Vat jou skool aanlyn met die Droom Skool platform

en bied alle skoolwerk enige plek, enige tyd met enige kurrikulum aan vir jou kinders

 

 

Ons pryse strek vanaf slegs R15 per kind

Jy kan nie drome koop nie, maar die Droom Skool platform is bekostigbaar…

Ons bied verskeie opsies vir skole

Droom klein plan

3 Maande / 6 Maande / 12 Maande

R20 / 18 / 15per kind per maand

Leerplan per vak

Agenda

Verslagdoening

Dokumente

Woordelys

Notas

Droom Lekker Plan

3 Maande / 6 Maande / 12 Maande

R30 / 25 / 20per kind per maand

Alle funksies van Klein Droom Plan

Aankondigings

Klas bespresking

Assesserings

Skakels

Toetse

Opdragte

Droom Groot Plan

 

R50per kind per maand

Alle funksies van die Klein Droom Plan

Alle funksies van die Lekker Droom Plan

Lewendige video “stream” klasse

Statistieke

Bywoning

Wat sê bestaande gebruikers

van die droom skool platform?

‘Baie dankie vir jou moeite en harde werk om hierdie uitstekende manier van skoolgaan vir ons kinders moontlik te maak. Tot dusver is ons baie in ons skik met die program en ons kinders baie opgewonde om elke oggend te begin.’

E. Visser

‘Julle is ysters. Baie baie dankie vir julle harde werk, dit wat ek sien is regtig indrukwekkend, veral vir die kort tydjie wat julle gehad het om dit aanmekaar te sit. Baie geluk!’

S. Lombaard

‘Baie dankie vir hierdie awesome platform – Droomskool!’

M. Nell Du Preez