die droom skool is vir jou…

ons laat jou skool gaan soos ‘n droom voel

Die Droom Skool

maak drome waar vir

Individue (‘home schoolers’)

As jy tans tuisonderrig ontvang, kan jy laat die Droom Tutor jou in die gemak van jou eie huis onderrig d.m.v die Droom Skool platform, ‘n virtuele aanlyn skool met gekwalifiseerde onderwyser

Skole

Kry jou skool om te registreer vir die Droom Skool platform sodat jy as kind onderrig kan ontvang deur die juffrou of meneer wat jy so goed ken

Ekstra Klasse

Jy hoef nie meer rond te ry agter verskillende ekstra klasse nie, kry dit als op een plek en volgends jou skedule

NOu beskikbaar!

Indien jy reeds by Impaq geregistreer is vir tuisonderrig kan jy nou versoek dat jy gekoppel word aan die DROOM TUTOR.

Binnekort beskikbaar

Hoe maak ek my skool deel van

die droom skool platform?

 

  • U skool kontak die Droom Skool
  • U skool registreer vir die Droom Skool platform met enige van die droom planne wat ons bied
  • U skool se onderwysers laai lesse, opdragte, werkkaarte, toetse ens op sodat kinders toegang het tot tegnologiese onderwys

die droom skool platform is beskikbaar vir skole wat die ekstra stappie wil vat om groter drome te bereik en ‘n virtuele ervaring vir die skool en sy kinders te bied.

Die Droom Turor is beskikbaar vir tuisonderrig individue wat hulp nodig het met hul tuisonderrig skool loopbaan.